| Modulekode | MKT 200 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | *Geslote - vereis departementele keuring Modulasie met enige toonsoortverhouding, algemene chromatiese akkoorde, komplekse akkoordstrukture, kontrapuntale tegnieke in ’n driestemmige tekstuur, rondovorm, sonatevorm, kanon en fuga. |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | MKT 100 |
| Kontaktyd | 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Musiek |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App